Deuteronomium 30:16

Deuteronomium 30:16 AFR20

Wat ek jou vandag beveel, is om die HERE jou God lief te hê, deur sy paaie te volg en sy gebooie, sy vaste voorskrifte en sy beslissings na te kom; dan sal jy leef en vermeerder, en sal die HERE jou God jou seën in die land waarheen jy op pad is om dit in besit te neem.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Deuteronomium 30:16

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid