Deuteronomium 26:19

Deuteronomium 26:19 AFR20

Hy sal jou bo al die nasies wat Hy gemaak het, verhoog, tot jou lof en roem en eer, en sodat jy 'n heilige volk vir die HERE jou God kan wees, soos Hy beloof het.”