DEUTERONOMIUM 26:19

DEUTERONOMIUM 26:19 NLV

As jy so maak, sal Hy jou groter maak as enige ander nasie. Dan sal jy lof, eer en roem ontvang. Jy sal ’n heilige volk vir die HERE jou God wees, soos wat Hy beloof het.”