Deuteronomium 21:20

Deuteronomium 21:20 AFR20

Hulle moet vir die oudstes van sy dorp sê, ‘Hierdie seun van ons is koppig en opstandig. Hy wil nie na ons luister nie. Hy is roekeloos en 'n drinker.’