Deuteronomium 19:15

Deuteronomium 19:15 AFR20

“ Daar mag nie net een persoon as getuie optree teen iemand in verband met enige misstap, enige sonde of misdaad wat hy begaan het nie. Slegs op gesag van twee of drie getuies sal 'n saak vasstaan.