Deuteronomium 13:1-3

Deuteronomium 13:1-3 AFR20

“ Wanneer 'n profeet of iemand wat drome droom by jou opstaan en vir jou 'n teken of wonder voorspel, en die teken of wonder waaroor hy met jou gepraat het, gebeur en hy dan sê, ‘Ons moet ander gode volg wat jy nie ken nie en hulle dien,’ dan mag jy nie na die woorde van daardie profeet of die een wat die droom gedroom het, luister nie; want die HERE julle God toets julle om te sien of julle met julle hele hart en julle hele wese die HERE julle God liefhet.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid