Deuteronomium 1:19

Deuteronomium 1:19 AFR20

“ Ons het toe by Horeb kamp opgebreek en deur daardie groot en vreesaanjaende woestyn, wat julle self gesien het, getrek. Soos die HERE ons God ons beveel het, het ons met die pad na die bergland van die Amoriete getrek en by Kades-Barnea uitgekom.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Deuteronomium 1:19

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid