Daniël 11:24

Daniël 11:24 AFR20

Hy sal onverwags in die ryk dele van 'n provinsie ingaan en doen wat sy vaders en grootvaders nie gedoen het nie: Buit, geroofde goed en besittings sal hy vir hulle uitdeel. Teen versterkte stede sal hy sy planne beraam, maar net vir 'n tyd lank.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Daniël 11:24