Aangesien julle dus Christus Jesus die Here aangeneem het, bly leef in Hom; in Hom is julle gewortel en in Hom word julle opgebou en versterk in die geloof, soos julle geleer is, terwyl julle oorvloedig is in dankbaarheid. Pasop dat niemand julle meevoer deur 'n filosofie en leë bedrieëry, wat gegrond is op menslike tradisie en teorieë oor die kosmiese elemente, en nie op •Christus nie. Want in Hom woon die hele volheid van die Godheid liggaamlik.
Lees Kolossense 2
Deel
Vergelyk alle weergawes: Kolossense 2:6-9
3 Days
We learn some important lessons when we walk alongside other people. We learn how to get along and cooperate with others. Everybody has a longing for belonging, because God made us for relationships. When we walk alongside other Christians in community, we find that longing satisfied.
6 dae
Die heerskappy van Jesus Christus is een van die mees verwaarloosde geestelike beginsels in die lewens van Christene. Ons leef ons Christelike lewens en dikwels word God vir ons iemand wat in al ons behoeftes moet voorsien, maar Hy is nie die Here nie.
7 dae
Deur ons geloof is ons kinders van God. Daarom maak dit nie saak wat elke dag oor ons pad kom nie – ons kan aan die Onsienlike Een vashou en in sy vrede rus en bemoediging vind. Hierdie 7-dag-plan is ’n samestelling van dagstukkies deur gewilde Suid-Afrikaanse skrywer Riekert Botha uit sy dagboek OP VLERKE VAN GELOOF.
7 Days
I am amazed at the lessons we can learn from other cultures! Some seem to have less materially, yet they exude a deep sense of thanksgiving and joy! I don’t know about you, but I want thanksgiving and joy to be such a part of me that it is as easy as breathing! In this plan, we will discover how to make the season of thanksgiving a daily practice!
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's