Handelinge 5:25
Handelinge 5:25 AFR20
Maar iemand het hulle kom inlig: “Kyk, die manne wat julle in die tronk laat gooi het, staan die volk op die tempelterrein en onderrig.”