Handelinge 24:25

Handelinge 24:25 AFR20

Maar toe Paulus praat oor •geregtigheid en selfbeheersing en die komende oordeel, het Feliks bang geword en gesê: “Jy kan maar vir eers gaan. As ek 'n geskikte geleentheid vind, sal ek jou laat roep.”

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid