Handelinge 21:39

Handelinge 21:39 AFR20

Maar Paulus antwoord: “Ek is 'n Joodse man, afkomstig van Tarsus in Silisië, 'n burger van 'n nie te onbelangrike stad nie. Ek versoek u: Laat my toe om die volk toe te spreek.”