Handelinge 20:33-35

Handelinge 20:33-35 AFR20

Silwer of goud of klere het ek van niemand begeer nie. Julle weet self dat ek met hierdie hande van my in my eie behoeftes voorsien het, en ook in dié van hulle saam met my. In alles het ek vir julle gewys dat 'n mens deur hard te werk, die swakkes moet help, en die woorde van die Here Jesus moet onthou toe Hy gesê het, ‘Dit maak 'n mens gelukkiger om te gee as om te ontvang.’ ”

Video for Handelinge 20:33-35

Gratis leesplanne en oordenkings oor Handelinge 20:33-35