Handelinge 1:4-5

Handelinge 1:4-5 AFR20

Terwyl Hy met hulle saamgeëet het, het Hy hulle beveel: “Moenie uit Jerusalem weggaan nie, maar bly wag op die Vader se belofte wat julle van My gehoor het. Want Johannes het wel met water gedoop, maar oor nie baie dae nie sal julle met die Heilige Gees gedoop word.”

Video for Handelinge 1:4-5

Gratis leesplanne en oordenkings oor Handelinge 1:4-5