2 Timoteus 3:4-5

2 Timoteus 3:4-5 AFR20

verraaiers, roekeloos, hooghartig, lief vir plesier eerder as vir God, mense wat wel 'n skyn van godvresendheid voorhou, maar wat die krag van godvresendheid misken. Bly weg van sulke mense.