Mag die Here van vrede self, te alle tye en op elke manier, vir julle vrede gee. Die Here bly met julle almal. Dié groetwoord in my eie handskrif: Van Paulus. Dit is my waarmerk in elke brief. Só skryf ek. Die genade van ons Here Jesus •Christus bly met julle almal!
Lees 2 Thessalonisense 3
Deel
Vergelyk alle weergawes: 2 Thessalonisense 3:16-18
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's