2 Samuel 12:13-14

2 Samuel 12:13-14 AFR20

“Ek het gesondig teen die HERE,” het Dawid vir Natan gesê, waarop Natan toe vir Dawid sê: “Die HERE self het jou sonde opsy geskuif. Jy sal nie sterf nie; maar omdat jy deur hierdie gebeure heeltemal oneerbiedig opgetree het teenoor die HERE, sal die kind wat vir jou gebore is, sonder twyfel sterf.”