2 Korinthiërs 2:14-15

2 Korinthiërs 2:14-15 AFR20

Maar dank aan God, wat ons altyd deur •Christus in sy triomftog meevoer, en die geur van sy kennis op elke plek deur ons versprei. Want ons is 'n aangename geur van Christus aan God, vir dié wat verlos word, én vir dié wat verlore gaan

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Korinthiërs 2:14-15