Ek self, Paulus – wat glo bedees is wanneer ek by julle teenwoordig is, maar ewe manhaftig teenoor julle wanneer ek afwesig is – doen 'n ernstige beroep op julle, met die sagmoedigheid en vriendelikheid van •Christus. Ek pleit dat, wanneer ek by julle is, ek nie manhaftig hoef te wees, met die selfvertroue waarmee ek reken om diegene aan te durf wat van mening is dat ons in menslike swakheid handel nie. Want al tree ons in menslike swakheid op, voer ons die stryd nie in menslike swakheid nie. Die wapens van ons stryd is immers nie menslik nie, maar, danksy God, kragtig om sterk vestings af te breek, redenasies te vernietig, en ook elke skans wat opgerig word teen die kennis van God. Ook neem ons elke gedagte gevange tot gehoorsaamheid aan Christus
Lees 2 Korinthiërs 10
Deel
Vergelyk alle weergawes: 2 Korinthiërs 10:1-5
10 Days
The Bible commands us to care for the poor and oppressed. Come and explore the depth of God’s concern for them, and how you might answer the call yourself. Each day includes a real-life story or anecdote, Scripture and meditation, challenge, and prayer.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's