2 Korinthiërs 1:18-20

2 Korinthiërs 1:18-20 AFR20

Maar God is getrou – ons woorde aan julle is nie tegelyk “ja” en “nee” nie; want Jesus •Christus, die •Seun van God, wat deur ons aan julle verkondig is, deur my en Silvanus en Timoteus, was nie “ja” én “nee” nie – inteendeel, in Hom het dit “ja” geword. Want hoeveel beloftes van God daar ook mag wees, in Hom is hulle “ja”; daarom sê ons deur Hom “•amen” aan God, tot sy eer.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Korinthiërs 1:18-20