2 Kronieke 19:7

2 Kronieke 19:7 AFR20

Daarom, laat vrees vir die HERE julle lei. Tree nougeset op, want by die HERE ons God is daar geen onreg, partydigheid of aanvaarding van omkoopgeskenke nie.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Kronieke 19:7