2 Kronieke 14:11

2 Kronieke 14:11 AFR20

Asa het die HERE sy God aangeroep en gesê: “HERE, niemand is soos U om hulp te verskaf in 'n geveg tussen dié wat baie is en dié wat kragteloos is nie. Help ons, HERE ons God, want op U steun ons, en in u Naam kom ons teen hierdie menigte te staan. HERE, U is ons God; laat sterflinge nie teen U die oorhand kry nie.”

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid