1 Timoteus 2:9-11

1 Timoteus 2:9-11 AFR20

So ook moet die vroue hulleself versier met behoorlike kleredrag, beskeie en sober, nie met haarvlegsels en goud of pêrels of duur klere nie, maar – soos dit vroue pas wat bely dat hulle God aanbid – met goeie werke. 'n Vrou moet haar stilweg laat onderrig, in volle gehoorsaamheid.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Timoteus 2:9-11

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid