Maar, broers, aangesien ons vir 'n kort tydjie van julle geskei is – in persoon, maar nie in ons harte nie – het ons werklik met groot verlange alles in ons vermoë gedoen om julle van aangesig tot aangesig te sien. Daarom wou ons na julle kom – ek, Paulus, weer en weer – maar Satan het ons verhinder. Want watter hoop of vreugde of kroon van roem, behalwe juis julle, sal daar vir ons by die Here Jesus wees wanneer Hy kom? Want julle is ons eer en vreugde!
Lees 1 Thessalonisense 2
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: 1 Thessalonisense 2:17-20
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's