Die HERE roep toe weer na Samuel vir die derde maal. Hy staan toe op, gaan na Eli en sê: “Hier is ek, want u het na my geroep.” Eli besef toe dat dit die HERE is wat na die seun roep. Eli sê toe vir Samuel: “Gaan lê, en as Hy jou roep, moet jy sê, ‘Spreek, HERE, want u dienskneg luister.’ ” Samuel gaan toe en gaan lê op sy plek.
Lees 1 Samuel 3
Deel
Vergelyk alle weergawes: 1 Samuel 3:8-9
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's