1 Konings 15:25-26

1 Konings 15:25-26 AFR20

Nadab, seun van Jerobeam, het koning geword oor Israel in die tweede regeringsjaar van Asa, koning van Juda. Hy het vir twee jaar as koning geheers oor Israel. Hy het gedoen wat verkeerd is in die oë van die HERE. Hy het die pad van sy vader gevolg en het volhard met sy vader se sonde waarmee hy Israel laat sondig het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Konings 15:25-26