1 Konings 11:4

1 Konings 11:4 AFR20

Teen die tyd dat Salomo oud was, het sy vroue sy hart verlei om ander gode te volg, en was sy hart nie meer volkome by die HERE sy God, soos wat die hart van sy vader Dawid was nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Konings 11:4