1 Korinthiërs 4:15

1 Korinthiërs 4:15 AFR20

Want selfs al het julle 'n menigte opvoeders in •Christus, het julle nie baie vaders nie. Deur die evangelie het ek in Christus Jesus julle vader geword.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Korinthiërs 4:15