1 Korinthiërs 15:31

1 Korinthiërs 15:31 AFR20

So waar as wat ek van dag tot dag in doodsgevaar verkeer, so waar is dit, broers, dat julle my rede tot roem is in •Christus Jesus, ons Here.