1 Korinthiërs 12:25-27

1 Korinthiërs 12:25-27 AFR20

sodat daar nie verdeeldheid in die liggaam sal wees nie, maar die ledemate in gelyke mate vir mekaar sal sorg. As een ledemaat ly, ly al die ledemate saam; as een ledemaat vereer word, is al die ledemate saam bly. Julle is die liggaam van •Christus, en elkeen individueel 'n ledemaat.

Video for 1 Korinthiërs 12:25-27