1 Kronieke 29:11

1 Kronieke 29:11 AFR20

Aan U, HERE, behoort die grootheid, die sterkte, die luister, die roem en die majesteit – ja, alles in die hemel en op die aarde. Aan U, HERE, behoort die koningskap, en U is as hoof verhewe bo alles.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Kronieke 29:11