1 Kronieke 12:32

1 Kronieke 12:32 AFR20

uit die nageslag van Issaskar, kenners met insig in die tye, sodat hulle weet wat Israel moet doen – hulle hoofde was 200, met al hulle stamgenote onder hulle bevel