1 Kronieke 11:10

1 Kronieke 11:10 AFR20

Hier volg die hoofde van Dawid se helde wat hom tydens sy koningskap kragtig bygestaan het, deurdat hulle, saam met die hele Israel, hom koning gemaak het oor Israel ooreenkomstig die woord van die HERE.