Rut 3:12-13

Rut 3:12-13 ABA

Dit is waar dat ek 'n losser is, maar daar is 'n ander man wat nader familie is en wat ook 'n losser is. Bly vannag hier, en as hy môre sê hy sal vir jou sorg, dan is dit goed. Maar as hy dit nie wil doen nie, dan sal ek dit doen. Ek belowe dit en die Here is die getuie. Slaap nou tot môre.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Rut 3:12-13