Romeine 4:13

Romeine 4:13 ABA

God het vir Abraham en sy nageslag belowe dat die wêreld aan hulle sal behoort. God het dit nie belowe omdat Abraham gedóén het wat God se wette sê nie, God het dit belowe omdat Abraham gegló het en omdat God hom toe vrygespreek het.

Video vir Romeine 4:13

Gratis leesplanne en oordenkings oor Romeine 4:13