ROMEINE 4:13

ROMEINE 4:13 AFR83

Dit is trouens nie omdat Abraham die wet van Moses onderhou het dat aan hom en sy nageslag die belofte gegee is dat hy die wêreld as besitting sal ontvang nie, maar omdat hy vrygespreek is deurdat hy geglo het.

Video for ROMEINE 4:13

Gratis leesplanne en oordenkings oor ROMEINE 4:13