Romeine 16:1-2

Romeine 16:1-2 ABA

Febe is een van die gelowiges en sy is 'n diaken van die kerk in die stad Kenchreë. Julle kan haar vertrou. Sy behoort aan die Here en daarom moet julle haar welkom laat voel soos julle almal welkom laat voel wat aan die Here behoort. Julle moet ook vir haar help en vir haar alles gee wat sy nodig het, want sy het vir baie ander mense gehelp. Sy het ook vir my gehelp.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Romeine 16:1-2