Romeine 11:33-35

Romeine 11:33-35 ABA

Die wysheid van God, alles wat Hy weet, alles wat aan God behoort, is meer as wat ons kan verstaan. Ons kan nie weet wat God besluit nie, ons kan nie uitvind wat Hy wil doen nie. Wie mag vir die Here sê wat Hy moet dink? Wie mag vir Hom sê wat die regte dinge is wat Hy moet doen? Of wie het eers vir die Here iets gegee sodat die Here dit dan weer vir hom moes teruggee?

Video vir Romeine 11:33-35