Psalms 77:8-10

Psalms 77:8-10 ABA

Wil die Here ons vir altyd los, wil Hy nooit weer goed wees vir ons nie? Het Hy heeltemal vergeet wat Hy vir ons belowe het? Sal Hy nooit weer met ons praat nie? Wil God nie meer genadig wees nie? Of is Hy so kwaad dat Hy nie weer jammer kan wees vir ons nie? Sela

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 77:8-10