Psalms 57:7-8

Psalms 57:7-8 ABA

My vyande wou my vang soos 'n mens 'n voël in 'n vangnet vang, dit het sleg gegaan met my. Hulle het 'n gat gegrawe vir my maar hulle het self in die gat geval. O God, ek weet wat ek wil doen. Ek wil sing en musiek maak.