Psalms 37:3-7

Psalms 37:3-7 ABA

Jy moet glo dat die Here sal doen wat Hy belowe het en jy moet goeie dinge doen. Dan sal jy in hierdie land woon en jy sal veilig wees. As jy gelukkig voel omdat jy aan die Here behoort, dan sal Hy vir jou alles gee wat jy wil hê. Jy moet glo dat die Here jou op jou pad sal lei en dat Hy sal doen wat Hy belowe het. As jy dit glo, dan sal Hy dit doen en Hy sal vir almal wys dat jy onskuldig is, Hy sal vir almal sê jy is iemand wat reg doen. Jy moet stilbly en geduldig wag totdat die Here iets doen. Jy moenie kwaad word wanneer dit goed gaan met iemand wat skelm planne maak nie.

Versbeelde vir Psalms 37:3-7

Psalms 37:3-7 - Jy moet glo dat die Here sal doen
wat Hy belowe het
en jy moet goeie dinge doen.
Dan sal jy in hierdie land woon en jy sal veilig wees.
As jy gelukkig voel omdat jy aan die Here behoort,
dan sal Hy vir jou alles gee wat jy wil hê.

Jy moet glo dat die Here jou op jou pad sal lei
en dat Hy sal doen wat Hy belowe het.
As jy dit glo, dan sal Hy dit doen
en Hy sal vir almal wys dat jy onskuldig is,
Hy sal vir almal sê jy is iemand wat reg doen.

Jy moet stilbly en geduldig wag
totdat die Here iets doen.
Jy moenie kwaad word wanneer dit goed gaan
met iemand wat skelm planne maak nie.Psalms 37:3-7 - Jy moet glo dat die Here sal doen

met iemand wat skelm planne maak nie.