Vertrou op die HERE en doen wat goed is. Woon in die land en geniet veiligheid. Wees bly in die HERE, en Hy sal jou hartsbegeertes aan jou gee. Vertrou jou lewe toe aan die HERE. Vertrou Hom, en Hy sal vir jou sorg. Hy sal jou onskuld laat deurbreek soos die lig, en die regverdigheid van jou saak soos die middagson. Wees stil in die HERE, en wag geduldig op Hom. Moenie die mens beny wat op sý manier floreer, of jou verknies oor sy bose planne nie.
Lees PSALMS 37
Luister na PSALMS 37
Deel
Vergelyk alle weergawes: PSALMS 37:3-7
3 Days
Have you ever considered marriage? Have you ever wondered if your relationship is what God wants? Have you ever felt that singleness is just a last resort? Read on to find out what the Bible has to say about these important life stages.
5 dae
Om God te vertrou is een van die wonderlikste maniere om eer aan Hom te betoon. Vertroue is nie ’n verpligting wat ons aan God verskuldig is nie; dit is ’n voorreg wat Hy tot ons beskikking stel. Elke dag van hierdie 5-dag-leesplan bevat gedagtes oor vertroue in God en eindig met ’n Bybelvers. Die inhoud vir hierdie leesplan is gebaseer op Joyce Meyer se “Onwrikbare vertroue”.
7 Days
God’s always good, but that doesn’t mean He’s always safe. This Life.Church Bible Plan dares readers to pray three bold prayers: search me, send me, and break me. Dare to start reading today, and your life will take a scary-good turn.
7 days
Cora Jakes Coleman imparts seven ferocious prayers to help you break down every demonic stronghold and turn you into a ferocious warrior for God.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's