Ja, toe ek stilgebly het oor my sondes, het ek die hele dag gekla en gesug en ek het maer geword, want U het my elke dag en nag gestraf. Dit het gevoel of daar 'n vuur in my brand. Sela Toe het ek my sonde vir U bely, ek het nie probeer wegsteek dat ek verkeerd gedoen het nie, ek het gesê ek sal vir die Here bely dat ek opstandig was. En U het my sonde vergewe. Sela
Lees Psalms 32
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: Psalms 32:3-5
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's