U moenie keer wanneer ek U wil dien nie, U moenie vir my wegstuur nie. U het my altyd gehelp, moenie my nou los nie, moenie weggaan van my nie, want U is die God wat my red. My pa en my ma sal my miskien los, maar die Here sal my by Hom hou.
Lees Psalms 27
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: Psalms 27:9-10
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's