Psalms 19:7-8

Psalms 19:7-8 ABA

Die son kom ver in die ooste op Die son kom ver in die ooste op en gaan ver in die weste onder, en gaan ver in die weste onder, en niemand kan wegkruip vir hom nie, en niemand kan wegkruip vir hom nie, hy laat almal warm kry. hy laat almal warm kry. Wat die Here wil hê 'n mens moet doen, Wat die Here wil hê 'n mens moet doen, is beter as alles, is beter as alles, dit laat 'n mens lewe. dit laat 'n mens lewe. Wat die Here sê, kan 'n mens glo, Wat die Here sê, kan 'n mens glo, dit gee wysheid vir jongmense. dit gee wysheid vir jongmense.