Psalms 18:30-34

Psalms 18:30-34 ABA

Ja, wanneer U by my is, Ja, wanneer U by my is, dan kan ek 'n klomp mense aanval, dan kan ek 'n klomp mense aanval, wanneer my God by my is, wanneer my God by my is, dan kan ek oor 'n hoë muur spring. dan kan ek oor 'n hoë muur spring. Wat God doen, is alles reg, Wat God doen, is alles reg, wat die Here sê, is altyd waar. wat die Here sê, is altyd waar. Hy is soos 'n skild vir almal wat na Hom toe vlug. Hy is soos 'n skild vir almal wat na Hom toe vlug. Die Here is die enigste God, Die Here is die enigste God, net ons God is 'n rots. net ons God is 'n rots. Hy is die God wat my sterk maak vir die oorlog, Hy is die God wat my sterk maak vir die oorlog, Hy laat my veilig lewe. Hy laat my veilig lewe. Hy laat my so vas staan soos 'n ribbok, Hy laat my so vas staan soos 'n ribbok, Hy laat my veilig staan op hoë plekke. Hy laat my veilig staan op hoë plekke.