Psalms 116:5-7

Psalms 116:5-7 ABA

Die Here is genadig, Hy doen reg, ons God is goed vir mense wat swaarkry. Hy beskerm jongmense wat baie min weet, Hy het my gered toe ek moedeloos was. Ek moet nou ophou om bekommerd te wees, want die Here het goeie dinge gedoen aan my.