Psalms 106:4-5

Psalms 106:4-5 ABA

Here, wanneer U goed is vir u volk, dan moet U ook aan my dink. Wanneer U hulle red, dan moet U my nie vergeet nie. Dan sal ek sien hoe goed gaan dit met u mense, U het hulle gekies. Ek sal bly wees wanneer u volk bly is, ek sal juig saam met die mense wat aan U behoort.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 106:4-5