Spreuke 5:3-5

Spreuke 5:3-5 ABA

Dit is belangrik, want 'n slegte vrou se woorde is so soet soos heuning en so glad soos olyf-olie. Maar later is sy so bitter soos wilde-als, en so gevaarlik soos 'n swaard wat skerp is. As jy saam met haar gaan, dan gaan jy na die dood, sy lei jou na die doderyk.