Spreuke 31:10-12

Spreuke 31:10-12 ABA

Wanneer iemand 'n goeie vrou kry, dan het hy 'n vrou wat meer kosbaar is as koraal. Haar man weet dat sy sal doen wat sy belowe het, hy weet dat sy goed altyd meer sal word. Sy laat dit goed gaan met hom, nie sleg nie, haar hele lewe lank.

Video vir Spreuke 31:10-12